Pieter Smith by Oppibult
Oppibult 2026-08-22, 19:30
About Pieter Smith by Oppibult
Maak jou reg vir ’n lekker aand van musiek, rugby, kos, drank en goeie kuier by Oppibult!
Kom geniet ’n spesiale aand saam met Pieter Smith op Saterdag, 22 Augustus 2026, vanaf 19h30 , slegs hier by Oppibult!
Voor die musiek begin, kan jy die Springbokke vs All Blacks-kragmeting om 17h10 op die groot skerm geniet.
Toegang: R150 per persoon
Drankpromosies
- Klipdrift Brandy – 2 x dubbel + Coke slegs R65
- Windhoek Lager Draught – slegs R40
Kosspyskaart-aanbiedinge
Promosies deur die dag
Kom kuier saam, geniet die rugby en dans die aand weg saam met Pieter Smith!
Location
Dros Alberton: 2 Ring Rd W, New Redruth, Pretoria, 1449, South Africa
Book Now
Available Tickets:
| Seat Category | From | To |
|---|---|---|
| General Admission 1 | R 150.00 | R 150.00 |