Tong in die Quiche vir Vroue
Tong in die Quiche vir Vroue

Sondela Konferensiesaal 2026-07-25, 12:30

About Tong in die Quiche vir Vroue

kykNET Buite Ekspo bied aan:

Tong In Die Quiche…..Willie Strauss, bekende op RSG en Groot Ontbyt!
Liedjies, stories met lekker lag en Mari Bosman met haar pragtige stem om die middag af te rond.

Let asb daarop dat hierdie funksie in die Konferensie Saal van Sondela Natuur Reservaat & Spa plaasvind dus het elkeen wat Tong in die Quiche wil bywoon ook 'n aparte kaartjie nodig vir toegang tot die Ekspo

 

Location

Sondela Nature Reserve and Spa: Farm Tweefontein, Bela-Bela, 0478, South Africa

Book Now

Available Tickets:

Seat Category From To
VROUE OGGEND R 200.00 R 200.00