Eerste Vir Alles
Noord Kaap Teater 2026-09-02, 18:00
About Eerste Vir Alles
Adam en Eva keer terug in 'n skreeusnaakse komedie waarin Frank Opperman en Margit Meyer-Rödenbeck die liefde, huwelik en die lewe se "eerstes" op vars wyse vier.
Optrede deur: Frank Opperman en Margit Meyer-Rödenbeck
Plek: Noord Kaap Teater
Datum: 02/09/2026
Tema: Eerste Vir Alles
Tyd: 18:00
Tydsduur: 70min
Volwasse: R450 (Sluit drie-gang maaltyd in)
Tafel bespreking: 10 Persone per tafel: R4000 (Sluit drie-gang maaltyd in)
Geen O/13
Kontant kroeg beskikbaar
Location
Noord Kaap Teater: 3 Cullinan Cres, Kimberley, 8300, South Africa
Book Now
Available Tickets:
| Seat Category | From | To |
|---|---|---|
| Algemene Toegang | R 450.00 | R 450.00 |
| Packages | ||
| Tafel van 10 | R 4,000.00 | R 4,000.00 |