PRG 1986 Reünie/Reunion Delheim & Roosinbosch
PRG 1986 Reünie/Reunion Delheim & Roosinbosch

Delheim Wine Estate 2026-07-31, 17:30

About PRG 1986 Reünie/Reunion Delheim & Roosinbosch

Sluit aan vir die klas van 1986 se Reünie.

 

Jy kan hier bespreek vir die ete by Delheim op Vrydagaand 31 Julie 2026 en die ete in  Roosinbosch (onder die Japie Krige) op Saterdag 1 Augustus 2026.

 

Jy kan ook 'n R100 bydrae maak (of veelvoude daarvan) vir die algemene uitgawes van die Reünie, maar dit is nie verpligtend nie,

 

Location

Delheim Wine Estate: Knorhoek Road, Stellenbosch, 7599, South Africa

Book Now

Available Tickets:

Seat Category From To
General Admission 1 R 100.00 R 325.00