Fan Park: Springbokke vs Skotland
Fan Park: Springbokke vs Skotland

Dros Alberton 2026-07-11, 14:00

About Fan Park: Springbokke vs Skotland

Oppibult bied aan 'n eerste vir Alberton. Kom ondersteun die Springbokke in die Nasiesbeker in die buite tent met groot biertuin, kosstalletjies en kinder vermaak. Jou kaartjie kos R75 per persoon en vir jou kaartjie kry jy die volgende:

 

  • Bier/ glasie Wyn
  • Groot Skerm met rugby en sokker Wereldbeker
  • Kontant Kroeg
  • Kosstalletjies
  • Vermaak deur ons gas kunstenaars na afloop van die wedstryd
  • Hekke open om 14h00, wedstryde begin om 17h40
  • Gas kunstenaars tree op van 20h00


Saterdag, 4 Julie - Springbokke teen Engeland - Danie van Niekerk tree op
Saterdag, 11 Julie - Springbokke teen Skotland - Gerhard Steyn tree op
Saterdag, 18 Julie - Springbokke teen Wallis - Lianie May tree op

 

Promosies regdeur die dag deur verskeie wynplase. Ondersteun jou plaaslike skool wat die kinder vermaak en kosstalletjies bestuur. Die gelde gaan vir n baie goeie doel.

Location

Dros Alberton: 2 Ring Rd W, New Redruth, Pretoria, 1449, South Africa

Book Now

Available Tickets:

Seat Category From To
General Admission 1 R 75.00 R 75.00