Klub 600 2026 - Lede Aansluiting / Hernuwing
Klub 600 2026-01-01, 08:00
About Klub 600 2026 - Lede Aansluiting / Hernuwing
Ledegelde sluit die volgende in:
- 10% korting op die huur van Klub 600 vir funksies
- Afslag op ons borgskapvennote: Jondo, Haltlock en Megamaster
- LET WEL: Klubvoordele geld slegs indien ledegeld vir die jaar ten volle opbetaal is.
- Ontvang van inligting en kommunikasie per WhatsApp-broadcastgroep, WhatsApp-gemeenskapsgroep en e-pos.
- Die reg om parkering vir die rugbyseisoen te koop. Neem kennis dat slegs 'n beperkte aantal parkeerkaartjies vir die seisoen beskikbaar is en op 'n "first come, first served"-basis toegeken sal word.
AFFIE WEDSTRYDE
- 7 Maart 2026 – Proewe
- 14 Maart 2026 – HS Waterkloof (Weg)
- 21 Maart 2026 – Paul Roos Gimnasium (Weg)
- 27–31 Maart 2026 – NoordSuid Toernooi (AHS-velde)
- 3–6 April 2026 – PBHS 125 Jaar Rugbytoernooi (Weg)
- 11 April 2026 – Paarl Gim (Tuis)
- 18 April 2026 – HS Garsfontein (Weg)
- 24–27 April 2026 – Wildeklawer (Kimberley)
- 9 Mei 2026 – Jeppe (Tuis)
- 16 Mei 2026 – Grey College (Tuis)
- 23 Mei 2026 – KES (Weg)
- 25 Julie 2026 – Maritzburg College (Weg)
- 1 Augustus 2026 – Noordheuwel (Tuis)
- 8 Augustus 2026 – PBHS (Weg)
WHATSAPP GEMEENSKAPSGROEP
Sluit aan by die WhatsApp-gemeenskapsgroep https://chat.whatsapp.com/Fbn5VTkAE7PLww0HAMqyaW
Location
Klub 600: 1 Lynnwood Rd, Pretoria, 0002, South Africa
Book Now
Available Tickets:
| Seat Category | From | To |
|---|---|---|
| Hernuwing | R 600.00 | R 600.00 |
| Nuwe Lid | R 600.00 | R 600.00 |