Juan Boucher in PE
Boardwalk Hotel and Casino 2026-08-07, 21:03
About Juan Boucher in PE
1 Aand in PE – Die Liedjies, Die Stories, Die Kuier
Op 7 Augustus bring Afrikaans Op Toer vir Juan Boucher na Boardwalk Casino in Port Elizabeth vir ’n aand vol rou emosie, eerlike stories en musiek wat reguit uit die hart praat. Maak reg vir ’n unieke live ervaring waar elke liedjie ’n oomblik word en elke noot saam beleef word. PE, dis jou kans om Juan Boucher live te sien – moenie hierdie spesiale konsert misloop nie!
Onder 2 – Gratis (indien op ouer se skoot gesit)
Verbode Items
Wapens van enige aard Onwettige dwelms of narkotiese middels Glasitems Eie kos en drinkgoed Koelbokse Alkohol wat nie op die perseel aangekoop is nie Verwyderde of beskadigde polsbandjies Oordraagbare polsbandjies Pogings om areas te betree sonder die toepaslike polsbandjie Wanordelike, onrespekvolle of ontwrigtende gedrag Toegelate Items
Kos en drinkgoed wat by gemagtigde kosstalletjies aangekoop is Alkohol wat by die venue aangekoop is (streng 18 jaar en ouer, bewys van ouderdom vereis) Geldige polsbandjie wat te alle tye gedra moet word Persoonlike besittings op eie risiko Kinders, mits onder toesig van ’n verantwoordelike volwassene te alle tye
Location
Boardwalk Hotel and Casino: Beach R, Gqeberha, 6019, South Africa
Book Now
Available Tickets:
| Seat Category | From | To |
|---|---|---|
| Reserved Seating | R 230.00 | R 230.00 |