Tenspyte van die pyn - Amore Bekker
Twin Trees 2026-08-08, 10:30
About Tenspyte van die pyn - Amore Bekker
Sy is terug! Kom vind hoop en inspirasie saam met Amore Bekker 🌸
Ons is ongelooflik opgewonde om die geliefde Amore Bekker weer by Twin Trees te verwelkom vir twee baie spesiale oggend-optredes. Amore het die kuns om stories te vertel wat nie net die hart raak nie, maar jou ook anders laat kyk na die lewe se uitdagings.
Saterdag, 8 Augustus:"Tenspyte van die pyn..." Amore deel haar hart oor die groot trauma van 2009 toe sy haar kêrel in 'n vliegtuigongeluk verloor het. Sy vertel hoe sy gekies het om emosioneel te groei eerder as om 'n slagoffer te wees, en hoe daar selfs in verwoesting altyd 'n perfekte orde is.
Kom kuier saam en bederf jou siel terwyl ons die winterkoue verdryf met heerlike sop en sjerrie (ingesluit by die prys)!
Wanneer: 8 Augustus 2026 Tyd: 10:30 Koste: R250 per persoon per optrede (Insluitend sop & sjerrie)
📍 Langstraat 29, Groot-Brakrivier | Twin Trees
Location
Twin Trees: 29 Lang Straat, Groot Brakrivier, 6525, South Africa
Book Now
Available Tickets:
| Seat Category | From | To |
|---|---|---|
| General Admit | R 250.00 | R 250.00 |