Rugbyparkering SA vs Skotland
Rugbyparkering SA vs Skotland

Afrikaanse Hoër Seunskool 2026-07-11, 11:00

About Rugbyparkering SA vs Skotland

Reëls:

    1. Kaartjie is slegs vir 1 wedstryd geldig.
    1. GEEN drankmisbruik.
    1. Geen OOP VURE of GASBRAAIERS op die terrein / velde toegelaat nie.
    1. Parkering op eie risiko en reg van toegang word voorbehou.
    1. Slegs motors word toegelaat. Geen busse.
    1. Hekke open om 11:00 en sluit om 22:00.
    1. Die tol van motorbande (spin) op die terrein is verbode.
    1. Oortreders sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat daardeur veroorsaak word. ** Reg van Toegang Voorbehou Parkering op eie risiko**
Location

Afrikaanse Hoër Seunskool: 1 Lynnwood Road, Pretoria, 0002, South Africa

Book Now

Available Tickets:

Seat Category From To
Hoof Hek Parkering R 300.00 R 300.00