Vlerkfees 1 Augustus 2026
Vlerkfees 1 Augustus 2026

Hoërskool Zeerust 2026-08-01, 07:00

About Vlerkfees 1 Augustus 2026

Vlerkfees 1 Augustus 2026

 

Op 1 Augustus 2026, vlieg ons hoog met die Tweede Vlerkfees Extravaganza, in Zeerust.

’n Afrikaanse musiekfees vir die hele gesin. Daar sal verskaffers, lekker kos en winterdrankies wees om jou smaakknoppies te bederf. MTB- en hardloopgeleenthede maak die ervaring sommer nog beter. Akkommodasie vir mense met 'n beperkte begroting is op die perseel beskikbaar slegs vir Vrydag- en Saterdagnag.

Kinders onder 13 - R0 Entry Fee.

 

Hekke maak oop 07h00. Vlerkfees begin 11h00

 

Slegs kaart transaksies op die dag – Geen kontant fasiliteite beskikbaar nie.

 

Pakkette

 

VIP Tafel van 10

  • VIP Tafel (10 Sitplekke)

 

Familie Pakket

  • 2 x Algemene Toegang
  • 2 x Onder 18's
  • 2 x Kindervermaak
  • 2 x Laerskool Onder13
  • Toegang tot hoofkroeg

 

Adult Bulk Pakket

  • 10 Kaartjies (18+)

 

Neem asseblief kennis: Indien jy ’n pakketkaartjie koop, sal jy eers ’n tydelike kaartjie ontvang, en die res van jou pakket sal later aan jou gestuur word.

 

Verbode Items:

  • Alkohol
  • Koeldrank
  • Kos
  • Sambrele en Gazebos
  • Wapens van enige aard
  • Sirenes van enige aard

 

 

Toegelate Items:

  • Kamp stoele
  • Hoede en sonskerm
  • Piekniek komberse

 

 

Vlerkfees en verwante of geaffilieerde entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verliese, ongerief of skade wat op enige wyse gely of ervaar word, as gevolg van enige aktiwiteite wat met Vlerkfees 2026 verband hou, nie. Kaartjie-aankope en bywoning is heeltemal op eie risiko.

Location

Hoërskool Zeerust: 40b Jean St, Zeerust, 2865, South Africa

Book Now

Available Tickets:

Seat Category From To
Algemene Toegang (18+) R 250.00 R 250.00
Hoërskoolkind (14-18Yr) R 150.00 R 150.00
Pensioenaris (65+) R 100.00 R 100.00
Kindervermaak (Onder 13) R 50.00 R 50.00
Koshuis Akkommodasie R 300.00 R 300.00
VIP Tafel R 20,000.00 R 20,000.00
Adult Bulk Pak van 10 R 2,000.00 R 2,000.00
Famillie Pakket R 650.00 R 650.00